VIND 'N TELER
________________________________________________

Om 'n Simbra teler in jou provinsie / area te kry, besoek ons TELER NAVRAE blad.

Indien jy nie die naam van 'n spesifieke teler het nie of net 'n teler soek in jou area, kies die provinsie wat jy wil sien in die opsie lys in die PROVINCE veld en kliek Search. 'n Lys van al die geregistreerd Simbra telers in daardie provinsie sal verskyn.  Kliek op die telers se name om meer inligting te kry oor daardie spesifieke teler.

 

 

 
     
____________________________________________ ____________________________________________ ____________________________________________
     
@simbrasa
     
 

   

2003 - 2019 Die Simbra Beestelersgenootskap van Suidelike Afrika
Terme & Voorwaardes