________________________________________________

Gebruik van hierdie tuisblad

Ons of Genootskap beteken die "Die Simmentaler/Simbra Beestelersgenootskap van Suidelike Afrika", sy lede/telers, raadslede en werknemers.

Tuisblad-inhoud en eranderinge aan tuisblad

Alhoewel die Genootskap alle redelike voorsorg tref om te verseker dat alle inligting op hierdie tuisblad akkuraat en aktueel is, gebruik u hierdie tuisblad nogtans op eie risiko. Die inhoud is onderworpe aan verandering sonder enige kennisgewing.

Vrywaring en beperkings

NÚg die Genootskap, nÚg enige ander party wat betrokke is by die inligting op hierdie tuisblad is aanspreeklik vir enige skade of verlies hoegenaamd wat mag spruit uit u toegang tot of gebruik van hierdie tuisblad.

U onderneem om geen inligting op hierdie tuisblad of wat met hierdie tuisblad skakel te gebruik in enige eise of sake teen die Genootskap nie. Skakelings met ander tuisblaaie is tuisblaaie wat onafhanklik van die Genootskap is en ons onderskryf, beheer of lewer geen vertoŽ, waarborge of voorwaardes betreffende hul inhoud of skakelings nie.

Ons aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade veroorsaak deur virusse, wurms of ander kwaadwillige programme aan u rekenaarsagteware, -toerusting of enige ander eiendom wat verband hou met u toegang tot of gebruik van hierdie tuisblad nie; ook nie vir skade ten opsigte van u aflaai van enige data, teks, afbeeldings, lÍers of ander materiaal van hierdie tuisblad nie.

Kopiereg

U moet veronderstel dat alles wat u op hierdie tuiswerf sien of lees kopiereg het, en u is vry om die inhoud vir nie-kommersiŽle doeleindes te gebruik, mits u geen veranderings daarop aanbring nie. U het die genootskap se geskrewe toestemming nodig om enige gedeelte van die inhoud te kopieer vir herververspreiding na of vertoning aan derde partye, of vir kommersiŽle doeleindes.

   

    © 2003 - 2018 Die Simbra Beestelersgenootskap van Suidelike Afrika
    Webblad Terme & Voorwaardes

 
    Tuisblad
    Die Simbra Ras
  Genetiese & Fenotipiese Tendense   Breedplan Stelsel
    Publikasies
  ______________________________________________________________________     Korrekte Aantekening ______________________________________________________________________
    Die Genootskap
  Hoekom Simbra?
    Aankoop van Diere
  Vrae oor Prestasietoetsing   Joernale
______________________________________________________________________   Geskiedenis ______________________________________________________________________   Geboortegewig & Kalwingsgemak   Bulletins
  Doelstellings   Standaard van Voortreflikheid   Seleksie Hulpmiddel     Pamflette
  Missie & Visie   Simbra Stats   Vestiging van Kudde
    Skoue & Beoordelaars
  Artikels
  Ras Erkenning   Simbra Brandmerk   Simbra Sertifikaat ______________________________________________________________________  
  Waardes & Beginsels   Simbradeks   Seleksie van Bul   Beleid & Opleiding
    Skakels
  2017 / 2018 Raad   Poenskop Diere   Kwaliteitskontrole   Beoordelaars & Keurders ______________________________________________________________________
  Kantoor Personeel   Vrugbaarheid     Basiese Beginsels van Beoordeling   Telers
  Tegniese Adviseurs   Gepubliseerde Vaars & Rasleiers
    Prestasietoetsing
  Skou Uitslae   Algemeen
  Klubs   Ster Koeie ______________________________________________________________________   Skou Klasse  
  Registreer as Teler   Persentiel Tabel   Inligting   Skou Katalogusse
    Kalender